Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Ontmoet Jannas se vissermanne

'Ten spyte van die kompetisie-element was dit groot pret.'

Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) is nie net ‘n skool wat goed vaar in tradisonele sportkodes nie. Dit het die hengelklub bewys tydens die jaarlikse hengelproewe wat onlangs gehou is.

Volgens Tamaryn Smith, skoolwoordvoerder het hulle die proewe by ‘n plaaslike dam gehou. Sy sê vier spanne was gekies om aan verdere kompetisies teen ander skole mee te ding.

Ten spyte van die kompetisie-element was dit groot pret en almal het die uitstappie terdeë geniet. Die seuns het hulle eie kamp opgeslaan en was heeltemal op hul eie missie.”

Leerlinge wat trofeë ontvang het is:
• Grootste vis – Corrie Appelcryn
• Swaarste sak – Zean Scholtz
• Meeste visse – Marnus van Zyl

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button