Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Stampe, stote in kaskarre sorg vir pret by Riebeeckrand

Die kompetisie tussen die onderskeie grade was straf, maar vet pret.

Leerlinge en onderwysers het onlangs vet pret by HoĆ«rskool Riebeeckrand seĀ kaskarwedrenĀ gehad.

Die klasse het almal volgens hul eie tema aangetrek en die gees onder mekaar iets om te beleef.

Volgens Elzeri Wright, skoolwoordvoerder, was die kompetisie tussen die onderskeie grade straf, maar groot pret.

Kaskar nommer drie vinnig oppad einde toe.
Kaskar nommer drie vinnig oppad einde toe.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende diĆ© storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.zaĀ (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistesĀ Roodepoort Record,Ā Krugersdorp NewsĀ enĀ Get It Joburg WestĀ Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button