Local newsNewsBreaking News

Voëlpark brand

Op die stadium is daar nog geen kommentaar van die Voëlpark se bestuur nie.

Nooddienste is op die toneel by Con Joubert Voëlpark in Helikonpark na ‘n hewige brand vroeg vanoggend uitgebars het.

Op die toneel het Leon Kruger van die Wes-Rand-brandweerdienste aan die Herald verduidelik dat ‘n sekuriteitsfirma glo vroeg vanoggend ‘n groep mans gejaag het wat staal wou steel. Dit het glo tot ‘n skietery gelei.

Dit is onduidelik of enige iemand beseer of gearresteer is. Die oorsaak van die vuur word ondersoek.

Kruger het verder verduidelik dit sal ongeveer ‘n uur neem om die brand te blus.

Op die stadium is daar nog geen kommentaar van die Voëlpark se bestuur nie.

Leon Kruger van die Wesrand se brandweer, besig om die vuur onder beheer te kry.
Leon Kruger van die Wesrand se brandweer, besig om die vuur onder beheer te kry.

Besoek ons gallery vir nog foto’s.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Lees ook:

Droogeheuwel destroyed by fire

Fire erupts destroys business in CBD

Fire in Hillside spreads to paintball range

Hillside fire causes havoc

Randgate fire leaves five homeless

Man burns to death in house fire

UPDATE: Elderly man dies in house fire

BREAKING NEWS: Grandfather burns himself and grandson alive

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button