Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Jannas se puik rugbyspelers en afrigter

Tien Jannas rugbyspelers opgeneem in verskeie spanne en onnie verkies as afrigter.

Tien Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) rugbyspelers is verkies tot drie onderskeie Roodepoort Rugby Reeks spanne tydens die jaarlikse Roodepoort Rugby Reeks.

Rugbyspelers opgeneem in spane:

• Tebogo Mokgatla – o.15-span

• AJ Claasens – o.15-span

• Ally Sibiya – o.15-span

• Rhyno Hutton. – o.15-span

• Divan van Vollenstee – o.18-span

• Brian Ngobeni – o.18-span

• Thabang Nondzaba – o.18B-span

• Vincent du Bruyn – o.18B-span

• Arno Skead – o.18B-span

• SJ Horn– o.18B-span

Mokgatla was verkies tot die speler van die o.15 afdeling van die reeks en Sibiya was verkies tot speler van die eindstryd teen Randpark Ridge ook in die o.15 afdeling.

Die verskeie spanne gaan kragte meet teen ander spanne:

• o.18A-span toer vanaf 11 tot 13 September na Durban en speel Varsity College

• o.18B-span speel Panorama op 19 September

• o.15 speel teen Roodepoort Rugby Klub 19 September

Dis nie net die leerders van Jannas wat in rugby uitblink nie, Mnr. Fanie Schoonraad was angewys as afrigter vir die o.18A-span. Jannas se julle is baie trots op die leerders en ook Mnr. Schoolraad met hulle puik prestasie.

Related Articles

Back to top button