Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Jannas se groot vyf atlete

Vyf van skool binnekort in aksie tydens Gauteng-Wes D2-landloopkampioenskappe.

Vyf atlete van Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) het onlangs goed presteer tydens die Gauteng-Wes D2-landloopkampioenskappe.

Ongelukkig kon Tumelo Molete, een van die Jannas se D2-landloopatlete nie deelneem nie omdat hy by die Walking Championships in aksie was.

Jannas-atlete wat deelgeneem het:

• Jerolien van Jaarsveld

• ChenĂ© Horn

• Zanika van Jaarsveldek

• Tumelo Molete

• DeandrĂ© Dreyer

Uitslae:

• Jerolien van Jaarsveld – o.15 meisies, vyfde plek

• ChenĂ© Horn – o.15 meisies, negende plek

• Zanika van Jaarsveld – o.14 meisies, negende plek

• Katlego Segone – o.16 seuns, eerste plek

“Ons is baie trots op Katlego en Jerolien wat deur is na die Gauteng Kampioenskappe wat op 19 September by HoĂ«rskool Eldoraigne in Centurion plaasvind,” het Tamaryn Smith, Jannas-woordvoerder gesĂª.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button