Hoërskool Randburg se matrikulante het ‘n onvergeetlike afskeidsaand beleef en geen moeite is ontsien vir die glansryke geleentheid by Bryanston Country Club nie.
Die jongmense was uitgevat in die deftigste pakke en pragtigste rokke. Kameras het geflits en foto’s is geneem as kosbare herinnering aan hul matriekafskeid.
Almal het die aand terdeë geniet en is huis toe met glimlaggende gesigte.
Verwante Artikel: