Riool lek op die hoek van Promosa weg en Read straat

Riool lek nou al vir byna drie weke as gevolg van 'n verstopping uit dié drein. Dit vloei in 'n stormwatersloot en vandaar tot uiteindelik in die Moorivier. Lees meer in dié week se Herald.

Riool lek nou al vir byna drie weke as gevolg van ‘n verstopping uit dié drein.  Dit vloei in ‘n stormwatersloot en vandaar tot uiteindelik in die Moorivier.  Lees meer in dié week se Herald.

Exit mobile version