LifestyleSponsored

Potch Ekspo eersdaags by Trimpark

Die nuwe “Alles-in-een” Potch Ekpo word vanjaar op Vrydag 23, Saterdag 24 en Sondag 25 Augustus op die terrein van die Trimpark agter Mooirivier Mall aangebied.

Die nuwe “Alles-in-een” Potch Ekpo word vanjaar op Vrydag 23, Saterdag 24 en Sondag 25 Augustus op die terrein van die Trimpark agter Mooirivier Mall aangebied.
Die ekspo gaan ‘n groot verskeindenheid produkte vertoon; insluitend landbou en mynbou masjinerie en implemente, industriële produkte, besigheidsdienste, huisdekor, hande- en kunswerk, buitelewe produkte, voertuie, tuinprodukte, plaaslike eiendomme, kosstalletjies en vele meer.
Plaaslike besighede word genooi om hul produkte en dienste ten toon te stel en deel te neem deur hul stalletjies so gou moontlik te bespreek. Die ekspo bied verskeie uitstalruimtes teen sakpas pryse en bied ‘n uitstekende bemarkingsgeleentheid vir plaaslike besighede.
Besoek www.potchexpo.co.za of skakel die organiseerder, CADEK Media, by (021) 854 4700 vir meer inligting.

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button