Aandete in onder 30 minute

Daar is net nie genoeg ure in ʼn dag nie. Hoe is dit moontlik om tyd te spaar? Een manier is om die tyd wat aan kosmaak af te staan te verminder.

Jy het van die werk af gejaag om die kinders betyds by die skool te kry, dan na buitemuurse aktiwiteite te neem. Dit is 17:00 wanneer jy vir die eerste keer by die huis instap. Daar moet kos gemaak word, gebad word, huiswerk gedoen word en dit alles voor slaaptyd.

Daar is net nie genoeg ure in ʼn dag nie. Hoe is dit moontlik om tyd te spaar? Een manier is om die tyd wat aan kosmaak af te staan te verminder.

Hier is 9 resepte wat binne 30 minute kan gereed wees.

  1. Biefstuk met Griekse mielieslaai
  2. Varktjop Pizzaiola
  3. Vyf bestanddeel Macaroni en kaas
  4. Kruie en mosterd Beeslende met gebakte aartappels
  5. Spaghetti alla Carbonara
  6. Hoender Fajita Pasta
  7. Penne met Botterskorsie
  8. Eier-en-bone-slaai
  9. Nacho hoenderkotelette
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version