Luré-K ‘n familie besigheid met passie vir gehalte

Wat eers ʼn stokperdjie was so vroeg as Barry se pa se dae het Barry hierdie stokperdjie verander in ʼn kunswerk verander wat te sien in vele huis en om ʼn gesellige braai vuur op ʼn patio wat uitkyk oor die Afrika son wat sak. Sedert 2003 maak en verskaf Barry Keyser patio meubels en …

Wat eers ʼn stokperdjie was so vroeg as Barry se pa se dae het Barry hierdie stokperdjie verander in ʼn kunswerk verander wat te sien in vele huis en om ʼn gesellige braai vuur op ʼn patio wat uitkyk oor die Afrika son wat sak.

Sedert 2003 maak en verskaf Barry Keyser patio meubels en verskeie soliede hout meubels aan menigte groothandel winkels in SA en word regoor SA versprei van Weskaap tot Zeerust waar ook al jou hart hierdie pragstukke begeer.

Luré-K spesialiseer in patio meubels gemaak van soliede hout, in keuses van Kiaat, Roos, Teak, Meranti en selfs Pine word gebruik na gelang van die kliente se smaak en voorkeur en beskikbaarheid van hout soorte.

Barry en sy span verskaf ʼn wye verskeidenheid bekostigbare, duursame, gemaklike, stylvolle kwaliteit meubels.  Terwyl my gesprek met Barry vertel hy trots van ʼn boer wat ʼn kiaat stel by hom gekoop het wat tans onder ʼn boom in die ope natuur staan en lyk nog net so mooi so die dag wat die kliënt hom gekoop het.  Die groot geheim agter hul taai meubels is die aandag aan sorg en hul produk wat sorg dat jou patio stel onder ʼn boom of onder dak kan staan en nog net so mooi kan lyk soos die eerste dag wat jy die gekoop het.  Die wonder produk is timberlife en Barry en sy span sweer by dit.

Vir Barry en sy span is geen stuk hout ooit te krom of skeef en met die passie wat hul in elke meubel stuk inwerk is jy definitief gewaarborg van ʼn kwaliteit stuk wat jou jare se vreugde sal bring.  Hulle beloof ook die beste pryse en dat geen droom te groot is om te omskep in ‘n pragstuk nie.  “Wat die kliënt droom, sal ons maak.”

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version