Volkies
-
Volkies laat voorsprong uit vingers glip
Volkies het 'n goeie voorsprong in ide laaste 10 minut van hulle wedstryd teen Eldoraigne laat glip.
Read More » -
Gimmies maak skoonskip in Classic Clash
Die 1ste netbalspan het 36 - 15 gewen, die 1ste seunshokkiespan het 3-0 vir Volkies getroef terwyl die 1ste dogtershokkiespan…
Read More » -
Volkies val vas teen Oosterlig in NWU reeks eindstryd
Volgens Mighael de Beer, hoofafrigter van Volkies, was dit veral 'n swak begin van sy troepe af.
Read More » -
Tyd net te min vir Volkies in NWU reeks
Wanneer die Potchefstromers in 'n hoek gedruk word, word hulle gevaarlike teenstanders.
Read More » -
Volkies se atlete wil merk maak by SA’s
Volkies het vanjaar agt atlete wat aan hierdie kompetisies gaan deelneem met meeste wat noem dat hulle hul persoonlike beste…
Read More » -
‘My Hart se Punt’ wys Volkies se identiteit op die grootskerm
Volkies het hul twee fliek "My Hart se Punt" die afgelope week by die skool vertoon.
Read More » -
Volkies Potch se hokkiespanne te goed vir Volkies Heidelberg
Volkies Potch het die afgelope naweek hulle Volkies Heidelberg "derby" in klomp wintersport-wedstryde voortgesit.
Read More » -
Volkies woeker by Lichtenburg nagwedren
Volkies se fietsryers behaal 'n fantastiese eerste plek in die Lichtenburg nagwedren.
Read More » -
Volkies val vas teen Waterkloof in Finsbury A-liga finaal
Volkies het 'n kolf-ineenstorting beleef en dit was een van die groot redes vir hul nederlaag.
Read More » -
Naelbyt-einde vir NW Groot-skole Interhoër
Hoërskool Rustenburg het die Inter-trofee gewen met KHS in tweedeplek en Gimmies in derdeplek.
Read More » -
Foto’s: NW Groot-skole kompeteer vir die Inter-beker
Noordwes se Groot-skole neem tans deel aan die NW Interhoër om te bepaal watter skool die jaar die Inter-beker huistoe…
Read More » -
Gimmies, KHS en Rustenburg die gunstelinge vir Saterdag se Interhoër-titel
Alle paaie lei na die NWU McArthur Atletiekstadion vir die 2024 Noordwes Interhoër waar agt skole Saterdag, 17 Februarie vir…
Read More »