Gimmies
-
Gimmies se eerste netbalspan klop Die Anker oortuigend
Gimmies was een te veel vir hul teenstanders van Brakpan vanoggend (Saterdag, 16 Maart).
Read More » -
Van Zyl serves up memorable win
RVTA star, Jahnie Van Zyl, bested Flora Johnson from Great Britain in a thrilling final by 6-2, 3-6, 6-4 at…
Read More » -
Gimmies wys durf tydens Superinterhoër
Gimmies het sewende geëindig met 27 medaljes op hul kerfstok. Dit was wel nie genoeg om te keer dat hul…
Read More » -
Potchefstromer blink uit in senior ITF tennistoernooi in Pretoria
Mari-Louise van Zyl het 'n geleentheid om die kwarteindrondte te haal wanneer sy Gabriela Knutson van Tsjeggië in Pretoria aanvat.
Read More » -
Gimmie-leerder ernstig beseer in fietsongeluk
Die trok het Philip Moodie sowat 10 meter van sy fiets afgegooi waarna hy bewusteloos was.
Read More » -
Gimmies maak wenskuiwe in Battle Boards-kompetisie
Die volgende rondte van hierdie opwindende kompetisie vind op Saterdag, 24 Februarie plaas waar Gimmies teen die top 8 skole…
Read More » -
Gimmies verloor drie agtereenvolgende Finsbury B-liga wedstryde
'n Kolf-ineenstorting teen Eldoraigne was 'n slegte manier om die liga af te sluit nadat dit so belowend met twee…
Read More » -
Naelbyt-einde vir NW Groot-skole Interhoër
Hoërskool Rustenburg het die Inter-trofee gewen met KHS in tweedeplek en Gimmies in derdeplek.
Read More » -
Gimmies, KHS en Rustenburg die gunstelinge vir Saterdag se Interhoër-titel
Alle paaie lei na die NWU McArthur Atletiekstadion vir die 2024 Noordwes Interhoër waar agt skole Saterdag, 17 Februarie vir…
Read More » -
Gimmies slaggereed vir Inter na top prestasies by Gimmie-Prestige
Een van die sterre op die dag was die naelloper, Sandri van Rooyen, wat in die dogters o.19-kategorie drie rekords…
Read More » -
Gimmies se graad 8’s gaan groot by groentjiekonsert
Me. René Bekker, haar span en die Gimmieraad het die produksie behartig wat die fliek Sing 2 as inspirasie gebruik…
Read More » -
Gimmies se atlete stoom voort by verskillende byeenkomste
Gimmies se atlete hou aan bou voor die komende Prestige Atletiekbyeenkoms sowel as die Noordwes Interhoër.
Read More »