Trotse tokkies na rugby Super 12 wen

Die rugbymanne van Laerskool Mooirivier kan van oor tot oor glimlag nadat hulle as algehele wenners van die Super 12 toernooi aangekondig was.

Die rugbymanne van Laerskool Mooirivier kan van oor tot oor glimlag nadat hulle as algehele wenners van die Super 12 toernooi aangekondig was.

Die finale van die Super 12 kompetisie het Dinsdag, 9 April by Camp Discovery plaas gevind. Elke span se resultate word in ag geneem wanneer die algehele wenner bepaal word. Elke span (o.9A – 0.13 A) wat wen kry ‘n sekere aantal punte wat dan aan die einde bymekaar getel word.

Die o.9 A span het eerste plek in ide toernooi behaal

Tokkies se Netbal het algeheel derde gekom. Met die gekombineerde punte het die skool ‘n algehele tweede plek in ide Super 12 kompetisie behaal.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version