SportSport

Puik vertoning met bal lei Volkies na groot oorwinning

Die openingskolwers van Volkies het skaars warm begin raak toe het hulle Gimmies se telling verby gesteek.

Dit het Volkies se 1ste XI presies, 2.5 boulbeurte gevat om Gimmies in hulle ligastryd Woensdag te klop.

Gimmies het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Volkies se bou aanval was giftig en hulle haal Gimmies almal uit vir 27 in 17 boulbeurte. Die ster van die boul aanval, was Dian Liebenberg, wat op sy 100ste wedstryd vir Volkies skitterende, 7/10 boulsyfers behaal het.

Dian Liebneberg, het met dodelike draaiballe vir Gimmies getem

Die openingskolwers van Volkies het skaars warm begin raak toe het hulle Gimmies se telling verby gesteek. Volkies wen die wedstryd met 10 paaltjies.

Volgens Wynand Schmitt, afrigter van Volkies se 1ste XI, is dat altyd lekker om so groot wedstryd soos, die gimmie-Volkie wedstryd te wen. Baie geluk aan die spelers, hulle het regtig hulle beste wedtryd gespeel,” het Schmitt gesê.

 

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button