Potchefstromers tops op provinsie se tennisbane

Baillies se 0/13A Tennisseuns en Tokkies se o/13A tennismeisies is as die Noordwes wenners aangewys 

Twee van Potchefstroom se skole, het groot sukses by die provinsiale BNP Paribas tennis toernooi ervaar.

Baillies se 0/13A Tennisseuns en Tokkies se o/13A tennismeisies is as die Noordwes wenners aangewys

Die toernooi wat gister, 2 Oktober in Klerksdorp plaasgevind het, het dié twee spanne teen groot skole soos L/S Vastrap, L/S Saamtrek en L/S Protea Park meegeding. Albei spanne dring nou na die die nasionale finaal deur.

Die spanne gaan nou teen top skole van elke provinsie in die nasionale finaal wat vanaf 25 tot 27 Oktober 2024 plaasvind meeding.

Die seuns is: Christiaan de Wet, Edrey van Zyl, Heinrich Berner en Leander Botha.
Die meisies:
Alrike Hattingh, Carli Tromp, Annabelle van Zyl en Annabel van Pletzen.

Alrike Hattingh, Carli Tromp, Annabelle van Zyl en Annabel van Pletzen.
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version