Tokkies hou Huissportgala

Tokkies het die koue aangedurf en golwe gemaak.

Laerskool Mooirivier se swemmers het hulle swemtalent by vanjaar se Tokkies Huissportgala gewys.

Die gala het op 17 September by Girls High plaasgevind en elke leerder het die koue aangedurf en golwe gemaak.

Daar was ‘n rekord getal deelneemers van 110 Tokkieswemmers wat ingeskryf het. Uit hierdie 110 is 29 gekies om die Tokkies te verteenwoordig by die Super 12-swemgala later die maand.

Die volgende swemmers het besonders goed presteer:
Kyk na die fotos hier:
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version