Local newsSportSport

NWU netbal ster, finalis vir speler van toernooi

Mense kan van 1 - 4 Oktober vir hulle finaliste stem. Volg net die skakel in die berig en klik op die speler se naam.

Die NWU se ster doel is een van die finaliste in die Varsity Netbal FNB speler van die toernooi.

Die 191 cm lange NWU-doel het al drie FNB Speler van Die Wedstryd-toekennings ingepalm, ‘n bewys van haar deurslaggewende rol in die Arende se sukses op die baan hierdie seisoen. Dit is haar derde varsity-netbaltoernooi terwyl sy vir Farmasie studeer. Haar rolmodel is Nick Vujicic en sy het al TNL-netbal gespeel.

Mense kan van 1 – 4 Oktober vir hulle finaliste stem. Volg net die skakel en klik op die speler se naam. Die wenner ontvang n kontant prys van R10 000 en sal op 7 Oktober aangekondig word.

https://www.varsitysportssa.com/post/vote-for-the-varsity-netball-2024-fnb-player-of-the-tournament

 

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button