Gimmies presteer by ‘Fast Five’

Beide spanne het bestendig presteer

Gimmies se o15 en o17 netbalspanne het onlangs aan die nasionale Fast Five netbaltoernooi by Laerskool Concordia deelgeneem. Beide spanne het bestendig presteer met die o15 span wat algeheel sewende by dié toernooi geëindig het.

“Geluk, dogters, julle hou Gimmies se naam hoog!” het die skool in ‘n verklaring gesê.

Gimmies se o17 span tydens die toernooi.
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version