Local newsSportSport
Gimmies o.16s kraai koning by Izintaba-krieketfees
Gimmies het nie net die toernooi aangebied nie, hulle o.16 span het sommer die toernooi gaan wen.
Gimmies het die afgelope skoolvakansie die grootste witbal krieketfees in Suid-Afrika aangebied.
Met 36 skole vanaf vyf provinsies regoor die land was die Izintaba-Krieketfees een vir die boeke.
Maar Gimmies het nie net die toernooi aangebied nie, hulle o.16 span het sommer die toernooi gaan wen. Dié span was onoorwonne in die toernooi enhet daarin geslaag om groot name soos, EG Jansen, Monument en Rustenburg klop om as kampioene uit die toernooi te tree.
Hier is die span se uitslae deur die toernooi:
o.16 teen EG Jansen
Wen met 121 lopies
o.16 teen Monument
Wen met 90 lopies
o.16 teen Northwood
Wen met 62 lopies
o.16 Finaal teen Rustenburg
Wen met 6 paaltjies
You can read the full story on our App. Download it here.