SportSport

Potchefstromer kraai koning by ‘Moer ‘n Boer’

Dié geleentheid wat deur Versus MMA aangebied word, gee boere die kans om hulle vegvaardighede en gees voor 'n gehoor ten toon te stel.

‘n Plaaslike boer het die afgelope naweek aan die Moer ‘n Boer kompetisie deel geneem.

Dié geleentheid wat deur Versus MMA aangebied word, gee boere die kans om hulle vegvaardighede en gees voor ‘n gehoor ten toon te stel. Die gevegte het op 14 September by die Heartfelt Arena in Pretoria plaas gevind.

Plaaslike boer, JW Bergh het sy geveg in die tweede rondte met ‘n wurggreep gewen.  Bergh het sy voorbereiding by bekende Potchefstroomse gemengde gevegkuns instrukteur, Roevan de Beer gedoen.

“As ek eerlik is dink ek nie ek sou op n ander plek reg gekom het nie. Roevan doen regtig baie moeite met almal daar en hy draai nie doekies om nie so dit het baie gehelp, my lyf is net bietjie seer maar verder voel ek goed ek is klaar weer terug by die werk en aan die gang,” het Bergh na die geveg gesê.

 

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button