Gimmies seniors wen provinsiale netbal-toernooi

"Welgedaan, dogters! Julle hou Gimmies se puik netbalnaam hoog!"

Gimmies se o.17 netbal dogters het onlnags die Fast five noordwes kampioenskap gewen.
Dit terwyl die o.15 span as naaswenners van die kompetisie aangewys is.
“Welgedaan, dogters! Julle hou Gimmies se puik netbalnaam hoog!” het die skool oor dié prestasie gesê.
Die o.15 dogters het as naaswenners uit die kompetisie uit getree
Exit mobile version