Local newsSportSport

Gimmies langasems skitter by Nasionale kampioenskappe

Gimmies se beste landlopers het besonderse prestasies by die Suid Afrikaanse landloopkampioenskappe in Vanderbijlpark behaal. 

Gimmies se beste landlopers het besonderse prestasies by die Suid Afrikaanse landloopkampioenskappe in Vanderbijlpark behaal.
“Ons is trots op ons landlopers wat hulle goed van hulle taak gekwyt het. Welgedaan, Gimmies!” het die skool in n verklaring gesê.
Hier is van die goeie prestasies van die leerders:
Dogters o.17 – Silwermedalje vir Andrea Steynberg (uit 91 atlete)
Dogters o.17 – 9de plek vir Abbigail Viljoen (uit 91 atlete)
Juniordames – 6de plek vir Alri Verster (uit 65 atlete)

Related Articles

Back to top button