Kyk: Luiperds sewes toernooi dié naweek in Potch

Kyk hieronder na die loting van die verskillende poele.  

Die Luiperds se Sewes toernooi vind vanjaar by Potch Dorp Rugbyklub se velde plaas.

Die NWU se potch kampus het ‘n span in geskryf sowel as Potch Dorp. Dit beloof om ‘n fees te wees.

Kyk hieronder na die loting van die verskillende poele.

Exit mobile version