Gimmie vir Namibiese hokkiespan gekies

Die skool is baie trots.

Roelof McCarthy van Potchefstroom Gimnasium is vir die Namibisie o/18-hokkiespan gekies.

Die span het van 8-11 Augustus aan die Zimbabwe Junior hokkiereeks deelgeneem en teen lande soos Namibië, Zimbabwe en Zambië te staan gekom en goed presteer.

“Baie geluk Roelof, ons is trots op jou,” het die skool in ‘n verklaring gesê.

Exit mobile version