KidsPrimary SchoolSchoolSchoolsSportSport

Baillie Park tennisspelers skop stof in opponente se oë

Die skool is trots op sy spelers.

Laerskool Bailliepark se tennisspelers het verlede week tydens die liga-wedstryde stof in hulle opponente se oë geskop.

Die liga het van 5 tot 8 Augustus plaasgevind.

“Baie geluk aan die spanne wat stof in hulle opponente se oë geskop het verlede week. Aan die spanne wat die knie moes buig, ons weet julle het jul beste gegee,” het die skool in ‘n verklaring gesê.

Hier is die liga-wedstryd uitslae van 5-8 Augustus:

SEUNS

0/9A vs Saamtrek A wen 30-20

0/9B vs Saamtrek C wen 34-16

0/11A vs Goudkop wen 42-28

0/11B vs Saamtrek C wen 38-32

0/13A vs Mooirivier verloor 18-52

0/13B vs Meiringspark wen 66-4

DOGTERS

0/9A vs La Hoff verloor 14-36

0/9A vs Saamtrek verloor 5-45

0/11A vs Saamtrek B wen 56-14

0/13A vs Saamtrek A verloor 23-47

Related Articles

Back to top button