Goeie oorwinning vir Klerksdorp oor Rooi Bulle

Die Klerksdorpers het 23-14 gewen. 

Klerksdorp hoërskool het Saterdag, ‘n groot oorwinning teen HTS Middelburg op tuisbodem beklink.

Die Klerksdorpers het 23-14 gewen.

Volgens Leon Bevan, bemarker van Klerksdorp, het Jarred van Staden met puik skoppies op die regte tyd en die kaptein en Cravenweek speler GJ Steenberg veral met hulle spel beindruk.

Steenberg is geloof vir sy rol as baldraer.

“Puik spel deur skrumskakel Jarred van Staden, wat puik skoppies op die regte tyd en plek gegee het,het tot twee van hul drieë gelei. Senter Divan Labuschagne en flank Tiaan Koen kan ook uitgesonder word vir groot bydraes tot die oorwinning,” het Bevan gesê.

Klerksdorp vat komende naweek vir Ligbron in ‘n tuiswedstryd aan.

 

Exit mobile version