SportSport

Luiperd vroue meet kragte teen Griekwas

Die Luiperds vroue het verlede jaar ook op tuisbodem, met 24 - 10 teen die Griekwas vroue gewen. Die wedstryd skop om 12:00 op Olënpark af. Toegang is gratis. 

Die Luiperds se vroue span speel Saterdag, 13 Julie teen Griekwas in die eerste afdeling van die curriebeker.

Dié span se veldtog is tot dusver baie suksesvol, met wenne oor die Pumas en Limpopo Blou  Bulle. Die Griekwas vroue en Luiperds vroue het albei ewe veel punte op die punteleer. Dit sal vir die Noordwesters se halfeindstryd hoop, baie beteken as hulle ‘n oorwinning oor die Noord-Kapenaars kan kry.

Die Luiperds vroue het verlede jaar ook op tuisbodem, met 24 – 10 teen die Griekwas vroue gewen. Die wedstryd skop om 12:00 op Olënpark af. Toegang is gratis.

Related Articles

Back to top button