Sewe Volkies gaan NW by SA Interprovinsiale bergfietswedren verteenwoordig

Volkies Fietsry het vanjaar sewe bergfietsryers, wat volgens hul prestasie, verkies is om die Noordwes Provinsie by die SA XCO Interprovinsiale wedren by Cascades in Pietermaritzburg te verteenwoordig.

Volkies Fietsry het vanjaar sewe bergfietsryers, wat volgens hul prestasie, verkies is om die Noordwes Provinsie by die SA XCO Interprovinsiale wedren by Cascades in Pietermaritzburg te verteenwoordig. Die wedren vind 21 en 22 Julie 2023 plaas.
Hulle is:
  • Zanri Grobbelaar
  • Zandré Stemmet
  • Josef Botha
  • Reon Grobler
  • Ilnè du Preez
  • Bianca Botha
  • Janco Stemmet

Om fondse in te samel gaan hierdie fietsryers ook ‘n skof by RocoMamas insit op 28 Junie.

Hier is Volkies se sewe bergfietsryers wat vir die NW-span vir die Interprovisiale XCO in Pietermaritzburg gekies is.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Exit mobile version