Bayer-liga finale hierdie komende Saterdag by Ferdies

Skole wat saam met Ferdies hierdie komende naweek aan die Bayer-toernooi gaan deelneem is Hoërskool Stella, Hoërskool Sannieshof, Hoërskool Orkney, Hoërskool Christiana, Hoërskool Koster en Hoërskool Schweizer-Reneke.

Hoërskool Ferdinand Postma bied komende Saterdag, 10 Junie die Bayer-finale aan op hulle skoolgronde en dit behoort ‘n sportfees soos min te wees.

Ferdies se tweede netbalspan, wat vanjaar onoorwonne is, het in die halfeindstryd verlede naweek teen Christiana met 27-15 gewen en sal hul seisoen met die beker in hulle hande wil afsluit.

Die eerste netbalspan het ook met 23-6 teen Hoërskool Schweizer-Reneke gewen. Skole wat saam met Ferdies hierdie komende naweek aan die Bayer-toernooi gaan deelneem is Hoërskool Stella, Hoërskool Sannieshof, Hoërskool Orkney, Hoërskool Christiana, Hoërskool Koster en Hoërskool Schweizer-Reneke.

Netbalprogram:

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version