Bailliepark se bergfietsryers blink uit by SA’s

Henrey Jacobs blink uit in die Nipper kategorie met ‘n silwermedalje teen SA se top bergfietsryers in sy kategorie.

Laerskool Bailliepark se top bergfietsryers het hulle talent ten toon gestel by die onlangse SA XCO Nasionale Bergfietskampioenskappe vanaf 15-16 April by Thaba Trails in Gauteng.

Henrey Jacobs blink uit in die Nipper kategorie met ‘n silwermedalje teen SA se top bergfietsryers in sy kategorie.

Die uitslae van die Baillie Park bergfietsryers is as volg:

Nipper Seuns:

2de – Henrey Jacobs – 2 rondtes van 1.95km in ‘n tyd van 18:10

22ste – JP Cromhout – 2 rondtes van 1.95km in ‘n tyd van 32:26

Nipper Meisies:

6de  – Grizelda Janse van Rensburg  – 2 rondtes van 1.95km, tyd van 34:44

8ste – Zandri Janse Van Rensburg – 2 rondtes van 1.95kmm tyd van 38:19

9de – Jemma Gouws – 2 rondtes van 1.95kmm tyd van 43:15

Sub Junior Seuns:

30ste – Jason Gouws – 3 rondtes van 4.3 km. Tyd van 01:14:32

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version