Soliede fondasie en tikkie geluk bring die beker weer Potch toe

Die NWU is vir die tweede keer die Varsitybeker kampioene.

Die NWU is vir die tweede keer die Varsitybeker kampioene nadat hulle n sterk tweede helfte aanslag van Ikeys weerstaan het om met 27-25 die beker te lig.

Ikeys het in die tweede helfte n goeie terugveg poging geloots. Maar hulle het goeie kanse verspeel. Die NWU kon met sterk verdediging vasbyt om as kampioene gekroon te word.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version