SportSport

Ferdies en HTS wil Potch se naam hooghou by Interhoër

Daar is môre, Donderdag, 9 Februarie groot atletiek by die NWU McArthur-stadion wanneer top skole aan die NW Kleinskole Interhoër deelneem om te bepaal wie die kroon gaan dra.

Daar is môre, Donderdag, 9 Februarie groot atletiek by die NWU McArthur-stadion wanneer top skole aan die NW Kleinskole Interhoër deelneem om te bepaal wie die kroon gaan dra. Hoërskool Ferdinand Postma en HTS Potchefstroom is die twee plaaslike skole wat op die dag teen agt ander skole gaan kompeteer.

Die program:

Ander deelnemende skole sluit in Bekker Skool, HTS Klerksdorp, Hoërskool Orkney, New Vision, Educators, Milner High School, Hoërskool Schoonspruit en Hoërskool Wagpos. Die atletiekaksie begin 08:00.  Toegangsfooie is R20.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button