SportSportSport

M.L. Fick se uitsonderlike o.11 netbaldogters vat silwer in NW kampioenskappe

In die half-eindstryd klop Emmies vir Vastrap met 11-5 voordat hulle in die eindstryd met 12-6 teen Laerskool Rustenburg vasval.

Laerskool M.L. Fick se o.11 netbalspan het ‘n fantastiese netbalseisoen beleef en ‘n tweede plek by die NW netbalkampioenskappe (NW Best Schools) behaal.

ML Fick klop vir GHS 6-5, Lichtenburg 14-4 en Mooirivier met 14-5. In die half-eindstryd klop Emmies vir Vastrap met 11-5 voordat hulle in die eindstryd met 12-6 teen Laerskool Rustenburg vasval.

Related Articles

 
Back to top button