SportSport

Tokkies se o.12A netbalspan vat NW-brons

Hulle wen die bronsfinaal oortuigend met 11-3 teen Laerskool Proteapark.

Laerskool Mooirivier se o.12 A netbalspan het ’n algehele derde plek in Noordwes behaal. Die span het in die semi-finaal teen Laerskool Vastrap met 8-9 in ‘n naelbytstryd verloor. Hulle wen wel die bronsfinaal oortuigend met 11-3 teen Laerskool Proteapark.

Tokkies se o.12A netbalspan kom derde in Noordwes. Foto: Facebook.

Die uitslae is as volg:
Verloor teen Proteapark 8-9
Wen teen Lichtenburg 23-3
Wen teen Bailliepark 11-9
Semi-finaal, verloor teen Vastrap 8-9
Brons finaal, wen teen Proteapark 11-3

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button