SportSport

Een punt die verskil tussen Baillies en La Hoff

Die rooi en blou moes ongelukkig die knie teen die Klerksdorpers op tuisbodem buig

Laerskool Bailliepark het Donderdag (21 April) in ‘n ligawedstryd teen Laerskool La Hoff van Klerksdorp te staan gekom.

Die rooi en blou moes ongelukkig die knie teen die Klerksdorpers op tuisbodem buig. Dit is ‘n wedstryd wat albei kante toe kon gaan met die eerstespan se eindtelling 21 – 22 in die besoekers se guns. Dit is nog vroeg in die seisoen en die manne van Bailliepark sal kan bou op die vertoning vir die volgende ligastryd teen ……..

Die ander uitslae is soos volg:

0/8 verloor 15 – 5

0/9A wen 17 – 15

0/9B wen 20 – 10

o/10A verloor 20 – 5

0/10B wen 42 – 0

0/11A verloor 22 – 5

0/13C wen 56 – 0

0/13B wen 19 – 10

0/13A verloor 21 – 22

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/local-rugby-hub/

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button