SportSport

Dorp maak ligte werk van Ikageng

Wat verlede jaar 'n baie komepterende wedstryd was, was hierdie jaar eenrigting verkeer. 

Wat verlede jaar ‘n baie komepterende wedstryd was, was hierdie jaar eenrigting verkeer.

Potch Dorp se eerstespan het Saterdag (26 Maart) met 50- 14 met Ikageng klaar gespeel. Dit was beide spanne se eerste wedstryd van die Neserliga, waarvan Potch Dorp die huidige kampioene is. Die speler van die wedstryd was Marnus Venter. Dit is ‘n baie goeie begin vir Dorp wat ten minste die nommer een plek in hulle groep sal wil verseker.

 

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/local-rugby-hub/#1647252281528-ec70f433-80c9

 

Dorp se tweede span het amper ‘n honderdtal opgelewer, en sou heel moontlik as die wedstryd nie weens weer kort geknip is nie.

Dorp is tans derde in hulle groep, maar het een minder wedstryd as die twee spanne bo hom gespeel. Komende naweek (2 April) gaan Dorp teen Westonaria in ‘n tuis wedstryd te staan kom. ‘n Wen sal hulle na die nommer een posisie op die punteleer laat styg.

Foto: Mario van de Wall

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button