Potchefstroom Gimnasium het tydens die NWU Prestige-reeks weer hulle stem dik gemaak met fantastiese uitslae teen Oosterlig die afgelope Woensdag (16 Maart) in netbal, hokkie, rugby en tennis.
Gimmies se eerste netbalspan was kookwater en het Oosterlig met 22-13 geklop, terwyl die eerste dogtershokkiespan maklik met 8-0 hulle opposisie oordonder het. Die eerste seunshokkiespan het met ‘n 12-0 telling ‘n baie gemaklike sege behaal.
Op die rugbyveld was ook eenrigtingverkeer vir Gimmies, behalwe in die eerstespan kragmeting wat Gimmies naelskraap met 28-26 gewen het.
Hier is die volledige uitslae:
o.14A: Gimmies 36-6 Oosterlig
o.14B: Gimmies 27-5 Oosterlig
o.15A: Gimmies 28-4 Oosterlig
o.15B: Gimmies 26-5 Oosterlig
o.16A: Gimmies 31-3 Oosterlig
o.16B: Gimmies 23-3 Oosterlig
o.17A: Gimmies 25-16 Oosterlig
Derdes: Gimmies 6-20 Oosterlig
Tweedes Gimmies 19-12 Oosterlig
Eerstes Gimmies 22-13 Oosterlig
Hokkie
Dogters:
o.14A Gimmies 4-3 Oosterlig
o.14B Gimmies 2-2 Oosterlig
o.15A Gimmies 4-0 Oosterlig
o.15B Gimmies 5-0 Oosterlig
o.16A Gimmies 10-0 Oosterlig
o.16B Gimmies 3-1 Oosterlig
Eerstes Gimmies 8-0 Oosterlig
Tweedes Gimmies 1-1 Oosterlig
Seuns:
o.16 Gimmies 14-0 Oosterlig
Eerstespan Gimmies 12-0 Oosterlig
Rugby
o.14A Gimmies 50-0 Oosterlig
o.14B Gimmies 40-0 Oosterlig
o.15A Gimmies 19-0 Oosterlig
o.15B Gimmies 43-0 Oosterlig (vriendskaplik)
o.16A Gimmies 57-6 Oosterlig
o.16B Gimmies 43-0 Oosterlig
Derdes Gimmies 7-24 Oosterlig
Tweedes Gimmies 0-10 Oosterlig
Eerstes Gimmies 28-26 Oosterlig
Tennis
Junior Gimmies 27-26 Oosterlig
Senior Gimmies 50-13 Oosterlig