Die Noordwes Krieketunie het sowat ‘n maand gelede begin om proewe te hou en ‘n o.16 en o.19 span is gekies. Ses van Volkies se spelers is vir hierdie twee spanne gekies. In die o.19 span is Corné Prinsloo en Waldo Kemp ingesluit en in die o.16 span Ludwich Schuld, Lunga May, Attie Liebenberg en Louis van Wyk.
Related Articles
Check Also
Close
-
Tokkies hokkie is ligawennersSeptember 10, 2024