Gimmies se o.15 netbalspan behaal brons by Motsepe SA netbaltoernooi

Gimmies het derde geëindig in hierdie toernooi en ook sodoende R50 000 vir die skool gewen.

Gimmies se o.15A netbalspan het ‘n derde plek behaal tydens die Motsepe-netbaltoernooi.

Dié netbaltoernooi is die SA kampioenskappe vir skole o.15-spanne.

Gimmies het derde geëindig in hierdie toernooi en ook sodoende R50 000 vir die skool gewen.

Exit mobile version