SportSport

Hamman pronk op haar perd

Hierdie perderuiter het haar klas gewys

Anri Hamman het die afgelope naweek aan die SANESA-saalperd provinsiale uitdunne in Parys deelgeneem en puik presteer. Sy behaal vier eerste plekke in vlak vyf en sewe.

Anri Hamman het die afgelope naweek aan die SANESA-saalperd provinsiale uitdunne in Parys deelgeneem en puik presteer. Sy behaal vier eerste plekke in vlak vyf en sewe. Foto: Verskaf

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button