SportSport

Volkies se Zanri en Zandré woeker op hulle bergfietse

Zanri het ‘n tweede plek en Zandre ‘n derde plek in hul onderskeie kategorieë behaal.

Zanri Grobbelaar en Zandre Stemmet het Saterdag, 24 Oktober aan die NW Un(LTD) Cycling XCO Championships deelgeneem.

Zanri het ‘n tweede plek en Zandre ‘n derde plek in hul onderskeie kategorieë behaal. Albei is in die Noordwes MTB XCO-span.

Related Articles

 
Back to top button