Gimmie behaal brons by SA XCO

Hierdie bergfietsryer is een om dop te hou.

Potchefstroom Gimnasium se jong bergfiets sensasie, Ernie Roets, het Saterdag, 7 November sy staal met ‘n pragtige derde plek by die SA XCO bergfietskampioenskappe in Stellenbosch gewys. Ten spyte van die nat weersomstandighede het hy daarin geslaag om ’n derde plek in ‘n baie kompeterende veld te behaal.

Ernie Roets van Gimmies op pad na derde plek.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version