SportSport

Volkies se skuts skitter

Tydens liga-1 het Graham Conradie ‘n silwermedalje vir o.14 geweerskiet, Paul van Bosch goud vir o.21 pistoolskiet en Erwee Mostert ‘n silwermedalje verwerf.

Hoër Volkskool Potchefstroom se uitblinker skuts het die afgelope jaar aan die Noordwes Skietliga deelgeneem, en het as volg presteer.

Tydens liga-1 het Graham Conradie ‘n silwermedalje vir o.14 geweerskiet, Paul van Bosch goud vir o.21 pistoolskiet en Erwee Mostert ‘n silwermedalje verwerf.

Tydens liga-2 verwerf Graham Conradie weer silwer vir o.14 gewere, Paul van Bosch goud vir o.21 pistole en Emma du Plooy skiet ‘n silwermedalje vir o.21 pistoolskiet los.

Related Articles

 
Back to top button