Gimmie gereed vir SA muurbaltoernooi

Niemack is een van Gimmies se top muurbalspelers

Potchefstroom Gimnasium se ster muurbalspeler, Dylan Niemack, gaan in Oktober vir Noordwes by die Growthpoint SA senior muurbaltoernooi verteenwoordig. Niemack is een van Noordwes se top spelers en sal graag die stad se naam hoog wil hou teen van die land se bestes.

Dylan Niemack

Exit mobile version