Christo Peens is die wenner van die Potchefstroom Ope by die Potchefstroom Buiteklub wat die afgelope naweek plaasgevind het.
Peens het met ‘n -8 die toernooi gewen, met Stephen Allen tweede en Wade Jacobs derde, Peens was in 2016 ook die wenner en het in 2018 tweede geëindig.
Die Gross wenners is:
1ste – Christo Peens – 136
2de – Stephen Allen – 137
3de – Wade Jacobs – 138
4de – Philip Niemand – 139
Die Nett wenners is:
1ste – Johan Mostert – 140
2de – Timothy Rautenbach – 140
3de – Henrico Painter – 141
4de – Damon de Jager – 141
Die Senior Gross wenners is:
1ste – Dougy Mccabe – 150
2de – Fanie du Plessis – 150
3de – John Durie – 150
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.