SportSport

Die Potch Ope koning doen dit weer

Christo Peens het jaarliks maar net 'n goeie tyd by die Potch Ope.

Christo Peens is die wenner van die Potchefstroom Ope by die Potchefstroom Buiteklub wat die afgelope naweek plaasgevind het.

Peens het met ‘n -8 die toernooi gewen, met Stephen Allen tweede en Wade Jacobs derde, Peens was in 2016 ook die wenner en het in 2018 tweede geëindig.

Die Gross wenners is:
1ste – Christo Peens – 136
2de – Stephen Allen – 137
3de – Wade Jacobs – 138
4de – Philip Niemand – 139
Die Nett wenners is:
1ste – Johan Mostert – 140
2de – Timothy Rautenbach – 140
3de – Henrico Painter – 141
4de – Damon de Jager – 141
Die Senior Gross wenners is:
1ste – Dougy Mccabe – 150
2de – Fanie du Plessis – 150
3de – John Durie – 150

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button