Twee van Laerskool Bailliepark se top rugbyspelers, Danie Gey van Pittius en Matthew Redelinghuys gaan binnekort die woestynagtige sportmekka van Dubai tydens ‘n rugbytoer besoek.
Lees die volledige onderhoud met hierdie twee seuns in hierdie week (28 November) se Potchefstroom Herald
You can read the full story on our App. Download it here.