Ontmoet die Luiperds se eerste vroue vise-president

Potchefstroom Herald se sportjoernalis, Wouter Pienaar, het hierdie week met Vernoreen Roems, die Luiperds Rugbyunie se eerste vroue vise-president gaan gesels oor rugby, die rol van vroue in sport en hoekom liefde vir rugby in ons provinsie en land gekweek moet word.

Potchefstroom Herald se sportjoernalis, Wouter Pienaar, het hierdie week met Vernoreen Roems, die Luiperds Rugbyunie se eerste vroue vise-president gaan gesels oor rugby, die rol van vroue in sport en hoekom ‘n groter liefde vir rugby in ons provinsie en land gekweek moet word.

Lees môre se Potchefstroom Herald (18 Julie) vir die volledige onderhoud en storie met Vernoreen. 

Luister na ‘n paar klankgrepe van die onderhoud hier onder:

Vernoreen gesels oor waar haar passie vir rugby begin het: 

Vernoreen Roems – Luiperds Vise-president 2 by 2wpienaar

Vernoreen gesels oor die belangrikheid van vroue rugby en die opbou daarvan: 

Vernoreen Roems – Luiperds vise-president 1 by 2wpienaar

Vernoreen gesels oor die belangrikheid van skolerugby

Vernoreen Roems – Luiperds Vise-president by 2wpienaar

Exit mobile version