SportSport

Volkies se tennisseuns gereed om nog ‘n titel in die sak te steek

Oorwinnings teen Rustenburg Hoërskool, Ferdies en Gimmies het Volkies onoorwonne gelaat in hulle poel en ‘n plek in die halfeindstryd verseker.

Volkies het as verdedigende Noordwes tenniskampioene in die seunsliga, die seisoen op ‘n hoë noot begin. Oorwinnings teen Rustenburg Hoërskool, Ferdies en Gimmies het Volkies onoorwonne gelaat in hulle poel en ‘n plek in die halfeindstryd verseker.

Lees meer in hierdie week (30 Mei) se uitgawe van Potchefstroom Herald.

Van Zyl Smit, Willis Viljoen, Cornel Grobler en Christopher de Freitas.
Van Zyl Smit, Willis Viljoen, Cornel Grobler en Christopher de Freitas.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button