Gimmies kraai koning met 24 oorwinnings in die Classic Clash

Die afgelope Classic Clash sportnaweek was oudergewoonte weer een vir die boeke en Gimmies sal veral breed glimlag nadat hulle die meerderheid van die wedstryde gewen het.

Die afgelope Classic Clash sportnaweek was oudergewoonte weer een vir die boeke en Gimmies sal veral breeds glimlag nadat hulle die meerderheid van die wedstryde gewen het. Volkies het slegs agt van die 32 wedstryde die afgelope naweek op tuisveld gewen.

Volkies se o.14A, o.15A, o.16A en B sowel as derde en vierde spanne het wel vir Gimmies ore aangesit op die rugbyveld en trots herwin. Die o.16A’s was veral skitterend met ‘n 57-8 loesing vir Gimmies.

Kyk die foto’s hier: (Foto’s: Wouter Pienaar, Ollie Olwagen en Andrea Visser)

Die uitslae van Vrydag 24 Mei se Classic Clash wedstryde is as volg:
Seunshokkie:
o.14A: Gimmies 13-0 Volkies
o.16A: Gimmies 3-2 Volkies
Eerstespan: Gimmies 2-1 Volkies
Tweedespan: Gimmies 2-1 Volkies
Netbal:
o.14A: Gimmies 18-9 Volkies
o.14B: Gimmies 23-22 Volkies
o.15A: Gimmies 16-21 Volkies
o.15B: Gimmies 17-22 Volkies
o.16A: Gimmies 30-17 Volkies
o.16B: Gimmies 29-9 Volkies
o.17A: Gimmies 21-16 Volkies
o.17B: Gimmies 14-12 Volkies
Eerstespan: Gimmies: 33-32 Volkies
Tweedespan: Gimmies: 27-11 Volkies
Die uitslae van Saterdag, 25 Mei se Classic Clash wedstryde is as volg:
Dogtershokkie:
o.14A Gimmies 10-0 Volkies
o.14B Gimmies 2-0 Volkies
o.15A Gimmies 2-0 Volkies
o.15B Gimmies 2-0 Volkies
o.16A Gimmies 3-4 Volkies
o.16B Gimmies 0-2 Volkies
Eerstespan Gimmies 4-1 Volkies
Tweedespan Gimmies 2-1 Volkies
Rugby:
o.14A Gimmies 7-25 Volkies
o.14B Gimmies 19-17 Volkies
o.15A Gimmies 7-20 Volkies
o.15B Gimmies 38-7 Volkies
o.16A Gimmies 8-57 Volkies
o.16B Gimmies 5-25 Volkies
Eerstespan Gimmies 33-21 Volkies
Tweedespan Gimmies 21-19 Volkies
Derdespan Gimmies 8-10 Volkies
Vierdespan Gimmies 0-30 Volkies

 

Exit mobile version